Jun 25 2026 | 00:27:40
Heinrich Viljoen gesels met Eben de Jager oor sy grootword jare, sy lewenservaringe, en wie hy is agter die skerms wanneer hy van die verhoog af is.